Francois (Frank) Rautenbach (12 Mei 1972, Oos-Londen, Suid-Afrika -) is 'n Suid-Afrikaanse akteur.

Filmografie Rautenbach speel die hoofrol in die volgende rolprente: Hansie (rolprent) (2008) as Hansie Cronjé Faith Like Potatoes (2006) as Angus Buchan

Rautenbach het ook die rol van Tiaan Terreblanche in 7de Laan (2000) vertolk.

Eksterne skakels

Kategorie:Suid-Afrikaanse akteurs Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense