SV Mettlach is 'n sokkerklub uit Mettlach in die deelstaat Saarland in Duitsland.
Die klub het sy oorsprong by die gimnastiekklub Turnverein Mettlach, wat in 1885 gestig is. Die klub het in 1920 'n sokkerafdeling gekry. In 1923 het die sokkerafdeling onafhanklik geword as Sportverein 1920 Mettlach. Na die Tweede Wêreldoorlog is alle sportklubs in Mettlach saamgesnoer met die stigting van Spielvereinigung Mettlach op 12 Mei 1946. Die huidige klub het weer in 1950 onafhanklik geword met die tradisionele (huidige) benaming.
Die klub het in 1984 en 1993 die eerste rondte van die DFB-Pokal gehaal.
Onlangse ligaposisionering 1978-79 (VI) Bezirksliga Saarland 5de 1979-80 (VI) Bezirksliga Saarland 3de 1980-81 (VI) Bezirksliga Saarland 1ste 1981-82 (V) Landesliga Saarland 2de 1982-83 (V) Landesliga Saarland 1ste 1983-84 (IV) Verbandsliga Saarland 3de 1984-85 (IV) Verbandsliga Saarland 2de 1985-86 (IV) Verbandsliga Saarland 2de 1986-87 (IV) Verbandsliga Saarland 4de 1987-88 (IV) Verbandsliga Saarland 2de 1988-89 (IV) Verbandsliga Saarland 4de 1989-90 (IV) Verbandsliga Saarland 6de 1990-91 (IV) Verbandsliga Saarland 4de 1991-92 (IV) Verbandsliga Saarland 3de 1992-93 (IV) Verbandsliga Saarland 1ste 1993-94 (IV) Oberliga Suidwes 15de 1994-95 (IV) Oberliga Suidwes 4de 1995-96 (IV) Oberliga Suidwes 5de 1996-97 (IV) Oberliga Suidwes 3de 1997-98 (IV) Oberliga Suidwes 12de 1998-99 (IV) Oberliga Suidwes 18de 1999-00 (V) Verbandsliga Saarland 1ste 2000-01 (IV) Oberliga Suidwes 15de 2001-02 (IV) Oberliga Suidwes 17de 2002-03 (V) Verbandsliga Saarland 9de 2003-04 (V) Verbandsliga Saarland 6de 2004-05 (V) Verbandsliga Saarland 11de 2005-06 (V) Verbandsliga Saarland 5de 2006-07 (V) Verbandsliga Saarland 5de 2007-08 (V) Verbandsliga Saarland 2de 2008-09 (V) Oberliga Suidwes
Verwysings Grüne, Hardy (2001). Vereinslexikon. Kassel: AGON Sportverlag
Eksterne skakels Amptelike klubwerf
Oberliga Suidwes 2008/09-seisoen SG Bad Breisig - SV Roßbach/Wied - SG 06 Betzdorf - SV Elversberg II - SC Hauenstein - SC 07 Idar-Oberstein - FC 08 Homburg - SV Rooiwit Hasborn-Dautweiler - TuS Mayen - 1. FC Saarbrücken - Borussia Neunkirchen - SF Köllerbach - FK 03 Pirmasens - TuS Mechtersheim - SV Mettlach - SV Niederauerbach - SpVgg EGC Wirges - Alemannia Waldalgesheim
Mettlach