Ruacana-lughawe (ICAO: FYRC) is 'n lughawe wat Ruacana en die Ruacana hidroëlektriese kragstasie in die Omoesati-streek van Namibië bedien.
Die Ruacana ongerigte radiobaken (Identifiseerder: RC) is op die veld geleë.
Verwysings
Kategorie:Lughawens in Namibië