Boeroel (Russies: Бурул, Kalmikies: Буурл) is 'n klein dorpie in Gorodowikofsk-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Joezjni Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier nedersettings insluit. Dit lê 6 kilometer noordoos van die rajon se setel, Gorodowikofsk.

Die dorpie se naam kom van die etnoniem van 'n Kalmikiese stam.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Boeroel 157 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kalmikiërs 130 82,8% Russe 10 6,4% Ander groepe 14 8,9% Onbekend 3 1,9% Totaal 157 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië