Delosperma giffenii is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae (vygie)-familie. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom tussen Alice en King William's Town voor. Dit is egter laas in 1935 gesien en mag selfs uitgesterf het.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika giffenii