Delosperma pachyrhizum is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae (vygie)-familie. Die spesie is inheems aan Lesotho en Suid-Afrika waar dit in KwaZulu-Natal en die Vrystaat voorkom. D. pachyrhizum var. pubescens is een van dertien Delosperma-vygies wat in Mpumalanga voorkom. Dit is daar wydverspreid.

Bron Plants of the World Online

Verwysings

Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika pachyrhizum