Dzjangar (Russies: Джангар, Kalmikies: Җаңһр) is 'n dorpie in Kalmikië, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Dzjangar Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê 33 kilometer suidoos van die rajon se setel, Bolsjoi Tsarin.

Die dorpie se naam kom van 'n Kalmikiese epos.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Dzjangar 433 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kalmikiërs 413 95,4% Russe 14 3,2% Onbekend 6 1,4% Totaal 433 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië