Mirni (Russies: Мирный) is 'n dorpie in Kalmikië, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Mirni Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê 9 kilometer suidoos van die rajon se setel, Bolsjoi Tsarin.

Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "vreedsaam".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Mirni 560 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kalmikiërs 448 80% Dargine 55 9,8% Russe 39 7% Tsjetsjniërs 11 2% Kasakke 7 1,3% Totaal 560 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië