Woschod (Russies: Восход) is 'n dorpie in Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Woschod Plaaslike Munisipaliteit wat nog een kleiner nedersetting, Sjarldzjin, insluit. Dit lê 10 kilometer noordwes van die rajon se setel, Bolsjoi Tsarin.
Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "sonsopkoms".
Demografie Volgens Sensus 2010 het Woschod 863 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kalmikiërs 469 54,3% Koreane 180 20,9% Russe 139 16,1% Tsjetsjniërs 39 4,5% Komi-Permjake 13 1,5% Ander groepe 20 2,3% Onbekend 3 0,3% Totaal 863 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Kalmikië