Kaliumchromaat is 'n sout van kalium en dichroomsuur met formule . Chroom is hier in sy hoogste oksidasietoestand Cr(VI). Die stof is 'n sterk oksideermiddel en dit is baie korrosief, toksies en kankerverwekkend.
Kristalstruktuur Teen kamertemperatuur het die sout 'n trikliniese struktuur met kaliumione omring deur 8-9 suurstofatome wat behoort aan haltervormige dichromaatione wat bestaan uit twee -tetraëders wat een suurstof atoom deel. Die twee tetraëders is amper in 'n eklipskonformasie. Haltervormige -eenhede is ook bekend van sorosilikate en pirofosfate soos β- en .10.
Chemiese eienskappe Kaliumdichromaat is 'n sterk oksiedasiemiddel. Met 'n reduktor soos swael gee dit chroom(III)oksied:
Reduksie met van 'n oplossing van kaliumdichromaat en swawelsuur gee chroomaluin:
Kaliumdichromaat kan verkry word deur swawelsuur by 'n oplossing van kaliumchromaat te voeg:
Die reaksie kan opgekeer word deur loog by te voeg:
Aanwendings Kaliumdichromaat word saam met wolfram en yster in vuurwerk gebruik. Dit word as preserveermiddel vir hout aangewend en vir die sintese van kleurstowwe gebruik.
Verwysings
Kategorie:Anorganiese verbindings Kategorie:Verbindings van kalium Kategorie:Verbindings van chroom