Kaazjichin (Russies: Ик Заргакин, Kalmikies: Кааҗихн) is 'n klein dorpie in Sarpa-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Salin-Toegtoen Plaaslike Munisipaliteit wat nog drie nedersettings insluit. Dit lê op die Kara-Salrivier 60 kilometer suidwes van die rajon se setel, Sadowoje.

Die dorpie se naam kom van die etnoniem van 'n Kalmikiese stam.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Kaazjichin 164 inwoners gehad, van wie almal etniese Kalmikiërs was.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië