Dogzmakin (Russies: Догзмакин, Kalmikies: Догзмахн) is 'n klein dorpie in Sarpa-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Salin-Toegtoen Plaaslike Munisipaliteit wat nog drie nedersettings insluit. Dit lê naby die Aksjibairivier en die grens met Rostof-oblast 169 kilometer suidwes van die rajon se setel, Sadowoje.
Die dorpie se naam kom van die etnoniem van 'n Kalmikiese stam.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Dogzmakin 104 inwoners gehad, van wie almal etniese Kalmikiërs was.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Kalmikië