Droezjni (Russies: Дружный, Kalmikies: Салан Худг) is 'n klein dorpie in Jasjkoel-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Oelan Erge Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee nedersettings, Kjok-Noer en Oelan Erge, insluit. Dit lê 50 kilometer noordoos van die republiek se hoofstad, Elista.
Die dorpie se amptelike naam kom van die Russiese woord vir "vriendelik". Dit het ook 'n historiese Kalmikiese naam waarvan die letterlike betekenis "put in 'n kloof" is.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Droezjni 18 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs en Tsjetsjniërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Dargine 12 66,7% Kalmikiërs 3 16,7% Russe 3 16,7% Oekraïners 4 4,8% Dargine 3 3,6% Totaal 18 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Kalmikië