San Diego Internasionale Lughawe, voorheen bekend as Lindbergh Field, is 'n internasionale lughawe 4,8 km noordwes van die middestad van San Diego, Kalifornië, Verenigde State. Dit word besit en bedryf deur die San Diego County Regional Airport Authority. Die lughawe beslaan 268 hektaar. Dit bedien meer as 75 direkte bestemmings in die VSA en in die buiteland.
San Diego Internasionale Lughawe is die besigste enkelaanloopbaan-lughawe ter wêreld. Die lughawe se landingsbenadering is welbekend vir sy nabyheid aan die wolkekrabbers van San Diego se middestad, en kan soms moeilik wees vir vlieëniers weens die relatief kort bruikbare landingsarea, steil dalende hoek oor die kruin van Bankers Hill, en verskuiwende windsleur net voor landing. San Diego Internasionaal opereer in beheerde lugruim wat bedien word deur die Suid-Kalifornië TRACON, wat dit die besigste lugruim ter wêreld maak.
Statistiek
Top bestemmings +Besigste binnelandse roetes vanaf SAN (Mei 2022 – April 2023) RangStadPassasiersRederye 1 Las Vegas, Nevada 799 000 Allegiant, Frontier, Southwest, Spirit 2 Denver, Colorado 736 000 Frontier, Southwest, United 5 Phoenix, Arizona 640 000 American, Frontier, Southwest 4 San Francisco, Kalifornië 635 000 Alaska, Southwest, United 5 Seattle/Tacoma, Washington 629 000 Alaska, Delta 6 San Jose, Kalifornië 614 000 Alaska, Southwest 7 Sacramento, Kalifornië 596 000 Alaska, Southwest 8 Dallas/Fort Worth, Texas 581 000 American, Frontier 9 Oakland, Kalifornië 418 000 Southwest, Spirit 10 Chicago–O'Hare, Illinois 398 000 American, United
+Besigste internasionale roetes vanaf San Diego (Okt 2021 – Sep 2022) Rang Stad Passasiers Draers 1 San José del Cabo, Mexiko 133 192 Alaska, Southwest 2 Londen-Heathrow, Verenigde Koninkryk 121 978 British Airways 3 Vancouver, Kanada 85 308 Air Canada, WestJet 4 München, Duitsland 57 635 Lufthansa 5 Toronto-Pearson, Kanada 52 544 Air Canada 6 Puerto Vallarta, Meksiko 44 987 Alaska 7 Tokio-Narita, Japan 38 870 Japan Airlines 8 Calgary, Kanada 33 876 WestJet 9 Montréal-Trudeau, Kanada 14 911 Air Canada 10 Cancún, Meksiko 8 797 Alaska
Lugdiens markaandeel +Markaandeel by SAN (Januarie 2022 - Desember 2022)https://www.transtats.bts.gov/airports.asp?20=ERang Lugdiens Passasiers Deel 1 Southwest Airlines 7 901 000 36,94% 2 United Airlines 2 640 000 12,34% 3 Delta Air Lines 2 614 000 12,22% 4 American Airlines 2 427 000 11,35% 5 Alaska Airlines 2 291 000 10,71% 6 Ander lugdienste 3 517 000 16,44%
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Lughawens in die Verenigde State van Amerika