Basta (Russies: Баста) is 'n klein dorpie in Liman-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit lê naby die Bolsjaja Tsjadameer en behoort tot die Olja Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee groter nedersettings, Lesnoje en Olja, insluit.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Basta 32 inwoners gehad. Etniese Russe en Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Russe 12 37,5% Kalmikiërs 11 34,4% Georgiërs 5 15,6% Kasakke 4 12,5% Totaal 32 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast