Sjarldzjin (Russies: Шарлджин, Kalmikies: Шарлҗин) is 'n klein dorpie in Oktjabr-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Woschod Plaaslike Munisipaliteit en lê 3 kilometer noordwes van sy setel, Woschod.
Die dorpie se naam is 'n Russiese fonetiese aanpassing van die Kalmikiese woord vir "ruigte".
Demografie Volgens Sensus 2010 het Sjarldzjin 13 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kalmikiërs 8 61,5% Russe 5 38,5% Totaal 13 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Kalmikië