Birjoetsja Kosa (Russies: Бирючья Коса) is 'n dorpie in Liman-rajon van Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Liman Stedelike Munisipaliteit behoort. Dit lê in die suidelike deel van die Wolga-rivierdelta naby die Kaspiese See 4 kilometer suidoos van Zaboeroennoje.

Die letterlike betekenis van die dorpie se Russiese naam is "kluisenaar se skoorwal".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Birjoetsja Kosa 945 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast