Hawaiian Airlines (IATA-kode: HA, ICAO-kode: HAL, Roepsein: Hawaiian) is 'n Amerikaanse lugredery gebaseer in Hawaii. Die redery se hooflughawe is Daniel K. Inouye Internasionale Lughawe in Honolulu.
HAL het kodedeelooreenkomste met die volgende rederye:
Air China American Airlines China Airlines Delta Air Lines Japan Airlines JetBlue Korean Air Philippine Airlines Turkish Airlines United Airlines Virgin Australia
Hawaiian Airlines het in 1929 as Inter-Island Airways begin met vlugte van Honolulu na Hilo via Molokai en Maui. In 1941 is die naam verander na Hawaiian Airlines.
Bestemmings Hawaiian Airlines bied die volgende bestemmings aan in Maart 2013:
Binnelands Hilo, Honolulu, Kahului, Kailua, Las Vegas, Lihue, Los Angeles, New York, Oakland (Kalifornië), Portland (Oregon), Phoenix, Sacramento, San Diego, San Francisco, San José (Kalifornië), Seattle/Tacoma.
Internasionaal Auckland, Fukuoka, Manila, Osaka, Pago Pago, Papeete, Sapporo, Seoel (Incheon Internasionale Lughawe), Sydney, Tokio (Lughawe Haneda)
Vloot Die vloot van Hawaiian Airlines het in Februarie 2020 bestaan uit: +Hawaiian Airlines vlootVliegtuigsoortAantalBoeing 717-20020Airbus A321Neo17Airbus A330-20024ATR 42-5007
Verwysings
Eksterne skakel Hawaiian Airlines
Kategorie:Honolulu Kategorie:Lugrederye