Die aasblom (Satyrium pumilum) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Noord- en die Wes-Kaap. Die plant is ook deel van die fynbos.
Die spesie staan ook bekend as aasblomtrewwa en aastrewwa.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika pumilum