Kosika (Russies: Косика) is 'n dorpie in Jenotajefka-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Kosika Plaaslike Munisipaliteit en lê op die regteroewer van die Jenotajefkarivier.

Die dorpie is in 1777 gestig deur die Kosakse setlaars en het oorspronklik die naam Kosikinskaja gekry.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Kosika 568 inwoners gehad. Etniese Kasakke en Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kasakke 277 48,8% Russe 205 36,1% Tsjetsjniërs 7 9,9% Tadjiks 6 1,1% Koreane 5 0,9% Armene 4 0,7% Ingoesjetiërs 4 0,7% Nogais 4 0,7% Onbekend 7 1,2% Totaal 568 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast