Tin(II)jodied is 'n sout van tin, in sy +2 oksidasietoestand, en jodium.

Kristalstruktuur Die struktuur is monoklinies en het 'n taamlik ingewikkelde gelaagde AX-struktuur waarin tin in twee verskillende omringings voorkom. Tweederde van hulle is in 'n omringing soos dit ook in se struktuur teruggevind word. Die ander tinatome is in kettings.

Sintese Hierdie jodied kan vanuit die elemente vervaardig word, maar die produk is dikwels verontreinig met . 'n Suiwere produk kan verkry word deur:

By afkoeling kristalliseer die vaste verbinding as oranjerooi kristalle.

Perovskietsonselle

Tin(II)jodied is 'n geskikte uitgangsmateriaal vir die vervaardiging van perovskietsonselle wat geen lood bevat nie.. is oplosbaar in DMF en kan saam met metielammoniumjodied vorm wat 'n perovskiet-struktuur besit.

Verwysings

Kategorie:Anorganiese verbindings