Iki-Tsjibirski (Russies: Ики-Чибирский) is 'n klein dorpie in Jenotajefka-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Srednewolzje Plaaslike Munisipaliteit wat nog drie dorpies insluit. Dit lê tussen die Itsjki Bartsja- en Koerbatistrome 54 kilometer suidoos van die rajon se setel, Jenotajefka.
Saam met Basta, Dzjamba en Kalnofka is Iki-Tsjibirski een van net vier nedersettings in Astrachan-oblast waar etniese Kalmikiërs die grootste bevolkingsgroep is.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Iki-Tsjibirski 124 inwoners gehad. Etniese Kasakke en Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kalmikiërs 54 43,5% Kasakke 38 30,6% Russe 20 16,1% Tsjetsjniërs 7 5,6% Tsjoewasjiërs 5 4% Totaal 124 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast