Jekaterinofka (Russies: Екатериновка) is 'n dorpie in Jenotajefka-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Fjodorofka Plaaslike Munisipaliteit en lê op die regteroewer van die Wolgarivier 11 kilometer noord van die rajon se setel, Jenotajefka. Die dorpie se naam kom van die Russiese vroulike voornaam Jekaterina.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Jekaterinofka 6 inwoners gehad, van wie almal etniese Russe was.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast