Allaiski (Russies: Аллайский) is 'n klein dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Boezan Plaaslike Munisipaliteit en lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Allaiski 194 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Russe 109 56,2% Kasakke 42 21,7% Nogais 14 7,2% Tabasarane 9 4,6% Tartare 8 4,1% Onbekend 12 6,2% Totaal 194 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast