Zaikofka (Russies: Зайковка) is 'n klein dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Baibek Plaaslike Munisipaliteit en lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Zaikofka 62 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kasakke 59 95,2% Tartare 3 4,8% Totaal 62 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast