Kondakofka (Russies: Кондаковка) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Watazjnoje Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Krasnojarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Kondakofka 108 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kasakke 61 56,5% Russe 24 22,2% Tartare 5 4,6% Nogais 4 3,7% Onbekend 14 13% Totaal 108 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast