Altsja (Russies: Алча) is 'n Kasakse dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Baibek Plaaslike Munisipaliteit en lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta. Die dorpie se naam kom van die nabygeleë Altsjarivier.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Altsja 1 018 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kasakke 919 90,3% Tartare 44 4,3% Nogais 38 3,7% Russe 8 0,8% Onbekend 9 0,9% Totaal 1 018 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast