Lagan-rajon (Russies: Лаганский район, Kalmikies: Лаганя район) is 'n administratiewe rajon van Kalmikië, Rusland. Dit lê op die Kaspiese See in die suidoostelike like deel van die republiek en grens aan Astrachan-oblast, 'n ander federale deelgebied van Rusland. Die rajon se setel is Lagan, een van die republiek se drie stede.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Lagan-rajon 20 089 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs en Russe vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.

Etniese groepSensus 2010 Persentasie Kalmikiërs 10 976 54,6% Russe 6 113 30,4% Kasakke 1 365 6,8% Roetoele 406 2% Tartare 370 1,8% Dargine 149 0,7% Aware 130 0,7% Tsjetsjniërs 124 0,6% Ander groepe 456 2,4% Totaal 20 089 100%

Verwysings

Kategorie:Kalmikië