Chanata (Russies: Ханата) is 'n dorpie in Maloderbetofski-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Chanata Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee kleiner nedersettings, Oengn-Tjorjatsji en Zoergan, insluit. Die dorpie se naam kom van die nabygeleë Chanatameer.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Chanata 374 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië