Iki-Boechoes (Russies: Ики-Бухус, Kalmikies: Ик Бухс, İk Buxs) is 'n dorpie in Maloderbetofski-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Iki-Boechoes Plaaslike Munisipaliteit wat nog een kleiner nedersetting, Iki-Manlan, insluit. Die lê naby die grens met Astrachan-oblast, 'n ander federale deelgebied van Rusland.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Iki-Boechoes 559 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië