Charba (Russies en Kalmikies: Харба) is 'n dorpie in Joesta-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Charba Plaaslike Munisipaliteit.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Charba 537 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kalmikiërs 431 80,3% Kasakke 84 15,6% Russe 13 2,4% Duitsers 6 1,1% Dargine 3 0,6% Totaal 537 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Kalmikië