Boegor (Russies: Бугор) is 'n dorpie in Charabali-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Sasikoli Plaaslike Munisipaliteit en lê op die linkeroewer van die Achtoebarivier. Die letterlike betekenis van die dorpie se naam in die plaaslike Russiese dialek is "heuwel".
Demografie Volgens Sensus 2010 het Boegor 296 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Russe 214 72,3% Kasakke 29 9,8% Azerbeidjanners 16 5,4% Tsjetsjniërs 15 5,1% Oesbeke 7 2,4% Maris 6 2% Koreane 5 1,7% Tartare 4 1,4% Totaal 296 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast