Kotsjkowatka (Russies: Кочковатка) is 'n dorpie in Charabali-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Kotsjkowatka Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee kleiner nedersettings, Sazani Oegol en Tsjaptsjatsji, insluit.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Kotsjkowatka 1 604 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Russe 789 49,19% Kasakke 773 48,19% Moldawiërs 18 1,12% Kareliërs 6 0,37% Oekraïners 5 0,31% Duitsers 4 0,25% Koreane 3 0,19% Roma 3 0,19% Tsjetsjniërs 3 0,19% Totaal 1 604 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast