Dedoesjkin (Russies: Дедушкин) is 'n dorpie in Charabali-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Charabali Stedelike Munisiapliteit. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "oupa".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Dedoesjkin 23 inwoners gehad. Etniese Kasakke en Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast