Gospitomnika of Posiolok Gospitomnika (Russies: Посёлок Госпитомника, letterlik: "Nedersetting van die Staatskwekery") is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Jenotajefka Plaaslike Munisipaliteit van die gelyknamige rajon behoort.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Gospitomnika 20 inwoners gehad. Ethniese Russe en Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast