Rewdolgan (Russies: Ревдольган) is 'n klein dorpie in Kalmikië, Rusland wat tot die Gasjoen Plaaslike Munisipaliteit van Jasjkoel-rajon behoort. Die dorpie se naam kom van 'n verkorting van die woord "revolusie" en die Kalmikiese woord vir "seegolf".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Rewdolgan 105 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië