Chmeljofka (Russies: Хмелёвка) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Iwantsjoeg Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "hops".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Chmeljofka 467 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast