Arsjin (Russies: Аршин) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Samosdelka Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Arsjin 46 inwoners gehad. Ten spyte van sy klein bevolking, is die dorpie etnies baie divers.
Etniese groepeSensus 2010PersentasieRusse 23 50%Tsjetsjniërs 12 26,1%Aware 4 8,7%Kasakke 3 6,5%Onbekend 4 8,7%Totaal46100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast