Oelan Zoeëch (Russies en Kalmikies: Улан Зуух) is 'n klein dorpie in Kalmikië, Rusland wat tot die Gasjoen Plaaslike Munisipaliteit van Jasjkoel-rajon behoort. Die dorpie se naam kom van die Kalmikiese naam van 'n nabygeleë rivier, waarvan die letterlike betekenis "rooi gat" is.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Oelan Zoeëch 9 inwoners gehad, van wie almal etniese Kalmikiërs was.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië