Promislowi (Russies: Промысловый) is 'n klein dorpie in Jenotajefka-rajon van Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Taboen-Aral Plaaslike Munisipaliteit behoort.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Promislowi 49 inwoners gehad. Ten spyte die nedesersetting se klein bevolking, is dit etnies baie divers. Die Russe is die grootste groep op die dorpie, maar geen groep vorm die meerderheid van sy bevolking nie.

Etniese groepeSensus 2010PersentasieRusse 22 44,9%Koemikke 10 20,4%Aware 8 16,3%Dargine 6 12,1%Kalmikiërs 3 6,1%Totaal49100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast