Trjochizbinka (Russies: Трёхизбинка) is 'n klein Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Nowotoezoeklei Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woorde vir "drie houthuise".
Demografie Volgens Sensus 2010 het Trjochizbinka 193 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 162 83,9%Russe 26 14,5%Onbekend 5 2,6%Totaal193100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast