Barani Boegor (Russies: Бараний Бугор) is 'n klein Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Semiboegri Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Barani Boegor 227 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 216 95,2%Lezgiërs 5 2,2%Onbekend 6 2,6%Totaal227100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast