Die slapkriedoring (Lycium bosciifolium) is 'n struik wat deel is van die Solanaceae familie. Die spesie is inheems in Angola, Botswana, Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die struik in Noord-Kaap, Noordwes en die Vrystaat voor.
Die boom se FSA-nommer is 669.8.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
bosciifolium Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe