Die wilgerkriedoring (Lycium arenicola) is 'n struik wat deel is van die Solanaceae familie. Die spesie is inheems in Botswana, Lesotho en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die struik in KwaZulu-Natal, Noord-Kaap, Noordwes, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes-Kaap voor.

Die boom se FSA-nommer is 669.7.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

arenicola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika