Die grootvrugtrospeer (Uvaria lucida) is 'n boom wat hoort tot die familie Annonaceae. Dit is die eerste keer deur George Bentham beskryf, en staan in Engels bekend as die Large-fruited Cluster Pear.

Die boom se FSA-nommer is 108.2https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ Die IUBN-rooilys klassifiseer die spesie as die minste kommer.

Subspesies Die spesie word in die volgende subspesies verdeel: U. l. lucida U. l. virens

Verspreiding Die natuurlike verspreiding van Uvaria lucida is die ooste van Tanzanië en suide van Somalië. Dit is ook inheems in Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek en Zimbabwe. In Suid-Afrika word dit in KwaZulu-Natal en Limpopo aangetref.REDLIST Sanbi

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

lucida Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zimbabwe