Groesjewo (Russies: Грушево) is 'n klein Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Nowotoezoeklei Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "peer".
Demografie Volgens Sensus 2010 het Groesjewo 399 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 377 93%Russe 22 5,5%Nogais 6 1,5%Totaal399100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast