Kostjoebe (Russies: Костюбе, Kasaks: Қостөбе) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Aktjoebe Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die letterlike betekenis van die dorpiese Kasakse naam is "paar heuwels".
Demografie Volgens Sensus 2010 het Kostjoebe 522 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 489 93,7%Tsjetsjniërs 16 3,1%Tartare 7 1,3%Turke 6 1,1%Russe 4 0,8%Totaal522100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast