Winni (Russies: Винный) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die Winni Plaaslike Munisipaliteit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "wyn".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Winni 756 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 473 62,6%Russe 224 29,6%Belarusse 5 0,7%Tartare 4 0,5%Kirgisiërs 3 0,4%Oesbeke 3 0,4%Onbekend 44 5,8%Totaal756100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast