Sarmantajefka (Russies: Сармантаевка) is 'n klein Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Moeltanowo Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Sarmantajefka 151 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010PersentasieKasakke 146 97,4%Russe 4 2,6%Totaal151100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast