Kosjewanka (Russies: Кошеванка) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Altinzjar Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Kosjewanka 321 inwoners gehad, van wie almal etniese Kasakke was.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast